Die name nou aan skerwe, liewe Lulu Dit is weer daardie tyd van die jaar wat ons oornag verdwaal op pad na bekende plekke.