Partykeer is sy woorde soos die kartetse van masjiengewere, ander kere is dit weer balsem vir die siel.
Sleutelwoord Argiewe:Theunis Engelbrecht
Papegaaislaai
Malletjie en Rocky sit sonder werk en hul geld raak min, so om private speurwerk soos op Cheaters te doen, lyk na ’n blink idee.
