Eerwaarde William Bantom, burgermeester van die Kaapse Metropool en lid van die Nasionale Party, word deur sy premier, Gerald Morkel, aangesê om te bedank te midde van ´n pornografie skandaal.