Eerwaarde William Bantom, burgermeester van die Kaapse Metropool en lid van die Nasionale Party, word deur sy premier, Gerald Morkel, aangesê om te bedank te midde van ´n pornografie skandaal. Volgens Morkel het Bantom nie gereageer op waarskuwings om sy gebruik van pornografie-werwe op die Internet te staak nie.
Volgens inligting in ons besit was die eerwaarde se top 10 die volgende:
(ons het besluit om nie die volle URL’s te plaas nie)
Pornopartners
Lovezoo
Poopers
Cadvision
Sexnsexy
Literotica
Ultrasexstories
Venusvixen
GalleryForShame
Grannysluts