Robbie retireer

John Robbie vra toe om verskoning oor sy optrede teenoor Manto Tshabalala-Msimang, Minister van Gesondheid, gedurende ´n onderhoud. 702 het vir nog ´n onderhoud met Tshabalala-Msimang gevra.

Ook Kadar Asmal het laas week die stilbly-vastrap gedoen toe hy oor die HIV/VIGS kwessie uitgevra is.

Lewer kommentaar

Leave a Reply