Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za Wat maak mens as jy ‘n e-pos ontvang wat lees: “Naakfoto’s van Mej SA Tansey Coetzee”? Jy verwyder dit dadelik, want dit bevat heel moontlik ‘n rekenaarvirus. Wat maak mens as jy ‘n e-pos ontvang wat lees: “Naakfoto’s van Dr. Manto Tshabalala-Msimang”? Jy verwyder dit dadelik, dalk bevat …
Sleutelwoord Argiewe:Manto Tshabalala-Msimang
Ministers se motors
Al die gewoel rondom motors en regeringsamptenare deesdae laat mens wonder waarin die ander politici rondrits.
Robbie los
Radio 702 se omroeper, John Robbie, is vrygespreek deur die Uitsaaiklagtekommissie van Suid-Afrika van die twee klagtes wat teen hom gebring is na sy onderhoud met Suid-Afrika se minister van gesondheid, Dr. Manto Tshabalala-Msimang.
Robbie retireer
John Robbie vra toe om verskoning.