Al die gewoel rondom motors en regeringsamptenare deesdae laat mens wonder waarin die ander politici rondrits.
Sleutelwoord Argiewe:Dullah Omar
Die Malmesbury sentrale
Suid-Afrika se grootste Afrikaanse koerant, Rapport, het verlede Sondag berig dat Allan Boesak Suid-Afrika se minister van vervoer, Dullah Omar, geskakel het met ´n gesteelde selfoon uit sy sel in ´n tronk in Malmesbury.
