
Vanjaar se tema is “Elemental” en meer as 2 000 dansers, kunstenaars en musikante gaan deelneem.
Die karnaval begin om 16:00 op die Lekkerlooproete in Somersetweg en duur tot ongeveer middernag. Die optog self begin om 19:00 in Napierstraat en eindig sowat twee uur later in Yorkstraat. Daarna gaan die partytjie voort op die voorplein van die Kaapstad-stadion voortgesit word. Die partytjie is slegs vir persone ouer as 18 jaar.
Kaapstad-karnaval
Groenpunt Lekkerlooproete, Kaapstad
14 Maart
Kaapstad karnaval >>
