Afrikaanse antonieme G – L

Afrikaanse Antonieme A – F | Afrikaanse Antonieme G – L | Afrikaanse antonieme M – R | Afrikaanse antonieme S – Z

-G-

gaaf — nors, afstootlik, bars, onaangenaam, stukkend, gekeep
gaan — kom, aankom, arriveer
gaande — stil, ingetoë, rustig, luierend
gaandeweg — gou, onmiddellik, dadelik
gaaf — nors, afstootlik, bars, onaangenaam, stukkend, gekeep
gaan — kom, aankom, arriveer
gaande — stil, ingetoë, rustig, luierend
gaar — rou
galant — onbeleefd, onhoflik, ongemanierd, stuurs, ru
galbitter — stroopsoet, soet
galop — draf, stap
gangbaar — onbevredigend, onbruikbaar, swak
geboorte — sterfte, dood
gedeelte — geheel, voltooidheid
gedig — roman, prosawerk
gedwonge — vrywillig
geesdrif — papheid, leweloosheid, futloosheid
geestelik — liggaamlik
gegoed — arm, onbemiddeld
geheimsinnig — openhartig
geheue — vergeetagtigheid
gelatenheid — verset
gelukkig — ongelukkig, hartseer, treurig
gemeenskaplik — individueel
gemors — voortreflikheid, knapheid
gereeld — ongereeld, onreëlmatig, sporadies, af en toe
gerieflik — ongerieflik, ongemaklik
gesond — siek, ongesond, swak, bedorwe, kunsmatig
gespanne — ontspanne, gemoedelik, vriendelik, goedgesind
getrou — ontrou, onbetroubaar, onnoukeurig
gevaarlik — ongevaar, gevaarloosheid
gevolg — oorsaak, rede
geweld — geweldloosheid, sagtheid
gewelddadig — vredeliewend; sagtheid
gewild — ongewild, onpopulêr
gewillig — onwillig
gierig — mededeelsaam, vrygewig
goed — kwaad, slegte; sleg, swak, nikswerd
goed — sleg
goedkeur — afkeur
goedkoop — duur, duursaam, skaars
goeie — bose
goor — aangenaam
gou — later, stadig, uiteindelik
grappig — ernstig
grasgroen — oorryp
groot — klein, onbelangrik
grootmens — kind

-H-

haai — bedek, vrugbaar, beskut
haarkant — hotkant, linkerkant
haastig — stadig, sagsinnig
haat — liefde
hard — sag, saf
hartseer — blydskap, opgewektheid; opgewek, bly
hede — gister, die verlede
heel — beskadig, stukkend maak; stukkend, beskadig, gebreek
heer — dame
heerser — onderdaan
hees — klankvol, duidelik, helder
helder — duister
hemel — aarde; hel
hol — vol, gevul
honger – versadig
hoog — laag
hoogmoedig — nederig
hoogtepunt — laagtepunt, voetpunt, nadir
horisontaal — vertikaal
hou — gee, laat los
huidige — outydse, verlede, vroeëre

-I-

idioties — geniaal
iets — niks
immoreel — eties
inflasie — deflasie
ingetoë — uitspattig
inhegtenisneming — vrylating
insluk — uitspoeg
interessant — oninteressant, vaal, kleurloos
introvert — ekstrovert
invoer — uitvoer
irrasioneel — redelik
irrelevant — toepaslik

-J-

ja — nee
jammer — blydskap, vreugde
jammerhartig — hardvogtig
jammerlik — opgewek, opwekkend, vreugdevol
jawoord — neewoord
jeugdig — oud, volwasse
jingo — patriot
joi de vivre — treurigheid
jolig — treurig
jong — oud
jongetjie — dogter, meisie, meisiekind
jongmense — bejaardes, oumense
jonk — oud; groen; senior; groot; skip, boot
jubel — huil, treur, ween
juis — foutief, onjuis
juistheid — fout, onjuistheid
junior — senior

-K-

kaal — bedek, toe, geklee
kaalkop — bedek
kabaal — stilte
kalm — onrustig, onstuimig, ru, wild, onbeheersd, onrustig, woelig, rusteloos, opgewonde, gespanne
kamma — regtig, werklik, eg
karaktervol — karakterloos
keer — deurlaat, deurstuur
kenner — leek
kern — buitenste, omhulsel, hulsel, spint, spinthout
kind – volwassene, grootmens
klein — groot
kleingoed — grootmense
kom — gaan
komies — treurig, tragies
kompleks — eenvoudig, enkelvoudig, maklik; simpleks
kompliseer — vereenvoudig, simplifiseer
kontinent — eiland
kop — stert
koppig — inskiklik
kordaat — bang, bangbroekig, papbroekig, bevrees
korrek — foutief
kort — lank, uitgebreid
kosbaar — waardeloos, goedkoop
koud — warm, hittig, vurig
koue — warmte, hitte
kranksinnig — geestesgesond
krimineel — wetsgehoorsame burger
kroek — polisieman; cowboy
krom — reguit, regop
kry — gee, verloor, weggee
kwaad — goed, die goeie; goed; goedgehumeurd
kwitansie — rekening, skuldbewys

-L-

laag — hoog, verhewe
laagdrukgebied — hoogdrukgebied, antisikloon, hoog
laaghartig — eerlik, edel
laagland — hoogland, bergland, berge
laagte — hoogte
laagtepunt — hoogtepunt, toppunt
lag — huil, ween
langsaam — vinnig
lank — kort
lankal — pas, onlangs, kort gelede
lawaai — stilte, kalmte, rus; stilbly
lawaaierig — stil
lekker — onaangenaam
leier — volgeling, naloper, ondergeskikte
lelik — mooi, skoon, aangenaam
letterlik — figuurlik
lig — donkerte, duister; verdonker; sak, afsak, neersit; donker, duister, swart; swaar, moeilik, ernstig; moeilik, swaar
ligsinnig — diepsinnig, ernstig
linker — regter
links — regs
lomp — rats, beweeglik, beskaafd, verfynd
los — vas
losmaak — aaneenlas

Afrikaanse Antonieme A – F | Afrikaanse Antonieme G – L | Afrikaanse antonieme M – R | Afrikaanse antonieme S – Z