Afrikaanse Sinonieme A | Afrikaanse Sinonieme B – L | Afrikaanse Sinonieme M – O | Afrikaanse Sinonieme P – R | Afrikaanse Sinonieme S – U | Afrikaanse Sinonieme V – Z
-M-
ma — moeder, mama, mamma, mammie, mams, magoed; ouvrou, outannie
maag — buik, pens, maagholte, middel
maag-dermontsteking — gastro-enteritis
maagbom — kluitjie; vetkoek
maagdelik — rein; ongerep, suiwer, skoon
maagkoors — ingewandskoors, tifus, tifus-koors
maak — skep, vorm, formeer, vervaardig, bou, saamstel, opbou; neerlê, opstel, skryf; uitvoer, doen, verrig
maaksel — skepsel; skepping, voortbrengsel; fatsoen, vorm
maakwerk — prul, prulwerk, sameflansing, saamflansproduk
maal — keer, slag; maaltyd, ete; vermenigvuldig, multipliseer, verveelvoudig
maalgat — draaikolk, kolk, maalstroom
maalklip — spoelklip
maalstroom — draaikolk, maalgat, wieling, stroming, werwelstroming; sleuring, saamsleuring
maaltand — kiestand, agtertand
maaltyd — ete, maal, eetmaal
maat — maateenheid, meeteenheid; afmeting, grootte; matigheid; metrum; speelmaat, vriend, makker, kameraad, vrind, metgesel
magteloos — sonder mag, onmagtig, kragteloos, swak, impotent
mak — getem, nie wild nie; gedwee, tam, inskiklik
maklik — sonder moeite; nie moeilik nie; baie, heel; ligtelik; spontaan
manier — wyse; gebruik, gewoonte; aanwensel, maniertjie
medium — middel
meegevoel — medelye, simpatie
metamorfose — gedaantewisseling
meteens — skielik, dadelik, terstond, onmiddellik, plotseling, eensklaps, onverwags, oombliklik
middag — twaalfuur, noen; namiddag, agtermiddag
mielierys — mieliegruis
mieliestamrusper — mieliestamruspe, stronkboorder, mieliestronkboorder, mieliestronkruspe, mieliestronkrusper, toprusper, topruspe
mis — newel, misweer, mistigheid; dieremis
miskien — dalk, moontlik, vermoedelik, altemit, waarskynlik, allig, straks
misluk — faal, verongeluk, misloop
missie — sending; afvaardiging
mistiek — mistisisme; misties, geheimsinnig, verborge, duister
modern — nuwerwets, nuut, byderwets, hedendaags, kontemporêr; modieus
moeilik — ingewikkeld, swaar, moeisaam, lastig, ongemaklik, duister; lastig, hinderlik, koppig, steeks, onbeheerbaar, kwaai, kwaad, prikkelbaar, geprikkeld; vervelend, vervelig, sukkelend, sukkelrig
moeilikheid — ingewikkeldheid, probleem, swaarheid, swarigheid, onaangenaamheid, hindernis, lastigheid, sorg, kwelling, kommer, bekommernis; onenigheid, onplesierigheid, rusie, stryery, gestry
mooi — aantreklik, beeldskoon, fraai, lieflik, pragtig, welgevorm; aanskoulik, goed, gunstig, keurig, opmerklik, sierlik, uitstekend; aangenaam, lekker; snaaks, vermaaklik; bevredigend, redelik
moontlik — gebeurlik, onseker; miskien, dalk, altemit, straks, allig, welig
moontlikheid — hoop, kans, verwagting, vooruitsig
moreel — sedelik
motief — dryfveer
moment — oomblik, oomblikkie, oogwenk, oogwink, oogknip, kits, rukkie; gewig, betekenis, belang, gebeurtenis; momentum
mooi — pragtig, lieflik, welgevorm, bevallig, fraai, aantreklik, sierlik, aanskoulik, keurig; aangenaam, lekker; vermaaklik, snaaks; redelik, bevredigend
mooi loop — goed gaan
moontlik — gebeurlik, onseker
museum — musea
mutasie — verandering, wisseling, transmutasie; stemwisseling
-N-
’n — een, ongeveer, iemand
na — naby; behalwe, uitgesonderd; agter, later as, oor; na toe, tot by; volgens, ooreenkomstig, kragtens, wat betref, betreffende, soos; nadat
na-aap — nadoen, naboots, navolg, namaak
naaf — middelstuk
naaimasjien — masjien
naaiwerk — naaldwerk
naak — kaal, nakend, klereloos; onbedek, onbeskut, onbeskerm, oop; onverbloem, openlik, suiwer
naakloper — nudis
naaklopery — nudisme
naaksadig — gimnospermies
naar — siek, mislik, ongesteld; aaklig, sleg, droewig, somber, benouend; onvriendelik, nors, goor, vrot
naby — digby, na; byderhand
nadeel — skade, verlies; benadeling, belemmering
nader — nabykom, aankom; kom tot, wend tot, gaan tot, vra, versoek; later, nuwer, verder; intiemer, beter, noukeuriger, uitvoeriger, presieser; naderby; deegliker, korter
nagereg — poeding
nar — hanswors
nat — vogtig, vloeiend, vloeibaar; reënerig, reënagtig; dronk
natuur — landskap, omgewing, natuurlewe, natuurlikheid, natuurwêreld, wêreld, ongereptheid, plant-en-dierelewe, wildlewe; aangeborenheid, aanleg, aard, geaardheid, inbors, karakter
navigasie — skeepvaart, seevaart, skeepsverkeer; stuurmanskuns, stuurmanskap
nederig — beskeie, eenvoudig
neem — vat, aanvat, pak, beetpak; onderneem; gebruik, gebruikmaak van; aanskaf, kry, jou voorsien van; aanvaar, aanneem; opvat; inneem, verower, beroof van
net — knoopwerk; visnet, tennisnet, pluimbalnet; haarnet; netwerk, paaienet; netjies, sindelik, skoon, keurig, agtermekaar, ordelik, versorg, aan kant; noukeurig, presies; slegs, alleen; pas, nou net
netjies — net; presies, reg, in die kol; mooi, eenvoudig, net so
neurie — binnensmonds sing; met ’n kreunstem sing
niks — geen, nie iets nie; gratis; sonder rede; tevergeefs
noem — benoem, benaam, naam gee; aangee, meld, vermeld, opnoem, opgee
noodsaaklik — essensieel
noodwendig — onvermydelik, onkeerbaar, nodig, noodsaaklik, noodgedwonge, noodsaaklikerwyse
noukeurig — akkuraat, presies
nors — onvriendelik, nukkerig, kortaf, bars, stuurs, stomp, stoets
nuut — jong, modern, vars, ongebruik, splinternuut, kraakvars, pasgemaak, pas ontstaan; teenswoordig, kontemporêr
Nylbewoner — Egiptenaar
nywerheid — industrie
-O-
o — oo, oog, oho, ek sien
ô — a, og
o-bene — bakbene
oase — rusplek, verposing
obelisk — gedenknaald
obituarium — nekrologie, dodebeskrywing
objek — voorwerp, ding, saak, iets; onderwerp
objeksie — beswaar
objekteer — beswaar maak, beswaar aanteken, teenwerp, teenkap
objektief — kameralens; onbevooroordeeld, onbevange, neutraal, onsydig, onpersoonlik; saaklik
objektiveer — beliggaam, veruitwendig, versaaklik, verobjektiveer; objektief voorstel
obligaat — obbligato, verpligte party
obligasie — skuldbrief, skuldbewys, promesse
obligatories — bindend, verpligtend, verplig
obliterasie — uitwissing
obseen — onsedelik, onwelvoeglik, onkuis, immoreel; walglik, afskuwelik; vuil, smerig, skurf
observatorium — sterrewag
observeer — waarneem, gadeslaan; nalewe, inagneem
obsessie — dwanggedagte, kwelling, kwelgedagte, las, drukkende las
obsidiaan — lawaglas
obsidianiet — australiet
obskurantis — obskurant, remskoen, domper
obskuur — duister, onduidelik, vaag, dof, ondeursigtig; onbeduidend, onbekend, onaansienlik; beskeie
obsoleet — verouderd
og — a, ô
omsendbrief — sirkulêre
omtrent — naastenby, ongeveer, omstreeks, naby; erg, kwaai
onaangenaam — aaklig
onbekend — vreemd; onvertroud, oningelig; reputasieloos, onberoemd
onderduims — agterbaks
onderskei — differensieer
ondersoek — navorsing; ondersoeking, speurtog; deurkyk, nagaan, naspeur, naspoor, uitvind; deurgrond, navors
ondervind — ervaar, gewaarword, voel, ondergaan
ongelukkig — treurig, verdrietig; teenspoedig, teëspoedig, onvoorspoedig; ongunstig, onvoordelig
ongereeld — onreëlmatig, onvas, wanordelik
ongeskik — ongemanierd, ongepoets, onbeskaaf, ru; ongeleë, ontydig, lastig, importuun; ongeleerd, onafgerig; ongepas
ongeveer — naastenby
onkundig — onwetend, oningelig, onbekend met, onbewus
onlangs — resent, pas, kort gelede, nou die dag
onmiddellik — dadelik, oombliklik, subiet, nou, op die oomblik, op die daad; direk, regstreeks
onpartydig — neutraal
onsin — gekheid, sinloosheid, onsinnigheid, kaf, nonsens, snert, nonsies
onskuldig — skuldloos, onbedorwe; onskadelik
ontevrede — onvergenoeg, onvoldaan, brommend, brommerig, klaend
ontketen — vrystel, laat losgaan, losbreek, aan die gang sit
ontoereikend — gebrekkig, onvoldoende
ontpan — aflei, vermaak, verfris, rekreëer
ontvangs — resepsie
onwaarheid — leuen; valsheid; leuentaal
ontwerp — plan, skets, tekening; skema, konsep; skets, teken; beraam, beplan; opstel
onus — verpligting, verantwoordelikheid, las; bewyslas
onvergeetlik — onuitwisbaar
onvoldoende — gebrekkig, ontoereikend
onvriendelik — vyandig
onwaarskynlik — ongeloofwaardig; onseker
oorskot — surplus
opbeur — bemoedig
opgewonde — geesdriftig, aangespoor, aangevuur, geprikkel, oorspanne, gespanne, in beroering, verontrus, onrustig
opkikker — vervrolik, opvrolik, opknap, opbeur
ophemel — opvysel, prys
opponent — teenstander, teëstander, antagonis, teenparty, vyand; mededinger
opsetlik — moedswillig, aspres, ekspres, met voorbedagte rade
opsioneel — fakultatief
opsom — saamvat, ’n oorsig gee, opnoem, verkort
optel — bymekaartel, reken
opvoedkunde — pedagogiek
orde — volgorde, opeenvolging; skikking, opstelling; normale toestand, normaalheid, ordelikheid; dissipline, tug; vereniging; suiltipe, argiteksorde; grootte, rang
orkesleier — dirigent
oud — ou, bejaard, gevorderd; lank gelede; verbygaan, vergaan, verouderd, vroeër bestaande
ouers — pa en ma, moeder en vader, oumense, outoppies
outyds — verouderd, ouderwets, eertyds, vroeër, voorheen
Afrikaanse Sinonieme A | Afrikaanse Sinonieme B – L | Afrikaanse Sinonieme M – O | Afrikaanse Sinonieme P – R | Afrikaanse Sinonieme S – U | Afrikaanse Sinonieme V – Z
Sinoniem vir mooi.