Van die skrywer van trefferromans soos Kinders van die Sabbatsee kom hierdie kortverhaalbundel vol vroue en hul planne, vroue wat smag na verandering, smag dat hul lewe kan begin – wéér kan begin.
Sleutelwoord Argiewe:Esta Steyn
Droomdelwers
Teen die agtergrond van soutmyne en granietkoppe vertel Droomdelwers die verhaal van twee klein gemeenskappe aan die Weskus, Soutmansvlei en Vlaktevlei.
