Van Aardt is een van die volrondste personasies wat in baie jare in ’n Afrikaanse roman na vore getree het, en wat so heerlik is van sy uitbeelding is dat hy so nugter as ’n feilbare, onsekere volwassene geskets word.
Sleutelwoord Argiewe:Francois Smith
Koop-‘n-Afrikaanse-boek-dag – met afslag
‘n Koeponkode vir nog afslag hierdie Vrydag tydens die Koop-‘n-Afrikaanse-boek-dag.
Kamphoer bespreking
Lydia Notley bespreek die roman Kamphoer deur Francois Smith.
Kamphoer
Dit is ’n sielkundige riller wat jou tot op die laaste bladsy in sy yskoue greep sal hou.
