Die boeke wat vanjaar meeding om die Booker-prys is vandag aangekondig.
Sleutelwoord Argiewe:Hilary Mantel
2012 se Kief Boeke
Hier is vyf baie kief boeke wat jy in 2012 kon lees, drie is deur vroue geskryf en twee deur mans. Net een is rêrig ‘n GROOTMENSBOEK, maar daar is wonderlike ontdekkings vir almal in ál die boeke.
André P. Brink benoem vir Booker-prys
Die skrywer André P. Brink het die langlys van kandidate vir die gesogte Man Booker-prys gehaal.
