Hier is vyf baie kief boeke wat jy in 2012 kon lees, drie is deur vroue geskryf en twee deur mans. Net een is rêrig ‘n GROOTMENSBOEK, maar daar is wonderlike ontdekkings vir almal in ál die boeke.
(Tussen hakies: André P. Brink se Philida was saam met Bring Up the Bodies benoem vir vanjaar se Man Booker-prys.)
Koop / Buy Bring Up the Bodies >> (ePub DRM)
Koop / Buy Bring Up the Bodies >> (sagteband)
Die volgende drie boeke is meer op tieners en ander kinders wat al lekker kan lees gemik, MAAR as jy gereeld op hierdie webwerf kom, sal jy waarskynlik al drie geniet.

Koop / Buy In a Glass Grimmly >> (hardeband)
Koop / Buy In a Glass Grimmly >> (Kindle)
As jy ‘n vrou of ‘n tienermeisie is, MOET jy A.S. King se Ask the Passengers lees. Man of vrou, jy sal tot nuwe insigte kom as jy hierdie verhaal lees van hoe ‘n jong meisie wat haar eie seksualiteit ontdek en leer hoe om liefde te gee en te ontvang. Die boek is diep sonder om te probeer wees en toon ‘n sin vir humor.
Koop / Buy Ask the Passengers >> (hardeband)
Koop / Buy Ask the Passengers >> (Kindle)

Koop / Buy Code Name Verity >> (ePub DRM)
Koop / Buy Code Name Verity >> (sagteband)
Die laaste boek is ‘n prentjieboek. Verlede jaar is hier geskryf van Jon Klassen se eerste boek, I Want My Hat Back, wat toe een van die kinderboeke van die jaar was. This Is Not My Hat is, is ‘n opvolg en volg dieselfde droë snaakse trant.
