Nuwe treine vir SA

Suid-Afrika se treine sal vanaf 2015 vervang word met moderne passasierstreine. Die treine sal Wi-Fi, lugverkoeling, veiligheidskameras, groter sitplekke en toilet-fasiliteite hê.


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply