André P. Brink benoem vir Booker-prys Die skrywer André P. Brink het die langlys van kandidate vir die gesogte Man Booker-prys gehaal.