Hoe skryf ‘n ma oor die trauma wat haar kind beleef?
Sleutelwoord Argiewe:Juliana Coetzer
#Aardklop Antjie Krog – Voorlesings uit Mede-wete
In Mede-wete, Antjie Krog se eerste digbundel in agt jaar, word temas soos taal, geheue en gewete met ’n nuwe intensiteit en beleënheid hanteer.
