Die Hongaarse model Enikő Mihalik afgeneem deur Elina Kechicheva vir Marie Claire, Julie 2015.
Sleutelwoord Argiewe:Marie Claire
Jack Parow en swanger meisie trek klere uit
Jack Parow en sy swanger meisie Jenna Pietersen trek hulle klere uit vir die Maart uitgawe van die Suid-Afrikaanse weergawe van die Marie Claire.
