Suid-Afrikaanse komediant Joey Rasdien los sy sitcom Rasdien vir die naweek vir optredes by die MTN Bushfire International Festival of the Arts in Swaziland – tot 27 Mei.
Sleutelwoord Argiewe:Joey Rasdien
Jack Parow en swanger meisie trek klere uit
Jack Parow en sy swanger meisie Jenna Pietersen trek hulle klere uit vir die Maart uitgawe van die Suid-Afrikaanse weergawe van die Marie Claire.
Verregaande
As jy ‘n aanhanger is van Suid-Afrikaanse stand-up moet jy een oog oophou vir die film Outrageous.