Verregaande

As jy ‘n aanhanger is van Suid-Afrikaanse stand-up moet jy een oog oophou vir die film Outrageous. John Vlismas en ‘n troep plaaslike komediante hou niks terug in hierdie skerpskets nie en slag al wat ‘n heilige koei is.

Behalwe vir Vlismas sal jy ook die volgende op die verhoog sien: Barry Hilton, Mark Banks, Loyiso Gola, Joey Rasdien, Riaad Moosa en Krijay Govender.

Lewer kommentaar

Leave a Reply