In 1973 het die bekende surrealis Salvador Dali die stilering en kuns hanteer vir ’n Playboy-fotosessie in Cadaqués, Spanje, saam met die fotograaf Pompeo Posar.
Sleutelwoord Argiewe:Salvador Dali
Salvador Dali & Frida Kahlo
Want? Sommer …
Dali en Rufus gevind
Rufus, Wimbledon se valk wat duiwe weghou van die bane, is terugbesorg nadat hy verlede week uit ‘n motor gesteel is.
Dali gesteel
Salvador Dali se skildery Cartel des Don Juan Tenorio is by die Venus Over Manhattan-kunsgalery in New York gesteel.
Retrogasme: Salvador Dali & Coco Chanel
Salvador Dali & Coco Chanel
Die Huis van Bernarda Alba
Die US Drama Departement bied Uys Krige se Afrikaanse vertaling van Federico Lorca se klassieke stuk, Die Huis van Bernarda Alba aan. Magisterstudent Suzaan Keyter is die regisseur. Die stuk is gesetel in plattelandse Spanje waar ‘n nuut geweduwede matriarg, Bernarda Alba, met haar vyf dogters woon. Die moeder onderdruk haar dogters en onder die …
