Ken dink hy is normaal. Hy is verkeerd.
Dié kragpropontwerper is so onaansienlik dat sy eie vrou nie sy aangesig kan verduur nie. ’n Wonderwerk van plastiese chirurgie omskep hom in ’n nouveau Adonis. Skielik wil almal sy hemelse gesig hê.
’n Sexy, skreeusnaakse sosiale satire oor ons obsessie met skoonheid.
Met: Roelof Storm, Hannah Borthwick, Roeline Daneel en Mariechen Vosloo
Teks: Marius von Mayenburg
Vertaling: Roelof Storm
Regie: Christiaan Olwagen
Vervaardiger: Polony
9 Maart 12:30 | 10 Maart 16:00 | Klein Libertas Teater, Stellenbosch | 75 minute | R90, R60 | Geen 0/16 S
Lewer kommentaar