11 Hemele!

‘n Self-geproklameerde profeet van Mandeni in KwaZulu-Natal beweer hy was al vier keer in die hemel, lui ‘n berig.

Sibusiso Mthembu (64) sê daar is elf “hemele” en het ‘n kaart daarvan geteken, het die Sowetan berig.

Man sê hy het kaart van hemel

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar