13 honde vergiftig

Dertien honde, wat vermoedelik vergiftig is, is Sondagoggend dood gevind in Dutywa naby Butterworth, het die polisie in die Oos-Kaap gesê.

Dertien honde dood gevind

Nuttelose feit oor Dutywa: Geboorteplek van Thabo Mbeki.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar