Indien sekere gerugte waar is, is R750 000 van die belastingbetaler se geld spandeer om een van die Inkatha Vryheidsparty se leier en minister van binnelandse sake, Mangosuthu Buthelezi, se privaat eiendomme te onderhou.