Balfour vs Ramsamy

“Mense soos Sam Ramsamy, voorsitter van Nasionale Olimpiese Kommitte van Suid-Afrika, sal nie toegelaat word om Suid-Afrikaanse sport skade te berokken nie”, so sê Suid-Afrika se minister van sport en ontspanning Ngconde Balfour.

Balfour was een van die wat NOKSA se uitsluiting van die SA mans-hokkiespan uit die Olimpiese Spele veroordeel het. Verder het hy ´n probleem daarmee dat Ramsamy ´n klomp vriende en familie kon saamneem na Sydney op staatsonkoste.

Lewer kommentaar

Leave a Reply