Broek op die knieë in lykshuis

‘n 41-jarige man is in hegtenis geneem deur die Oos-Kaapse polisie, nadat hy met sy broek op sy knieë gevang is in ‘n lykshuis.

‘n Dokter het bevestig iemand het seksuele omgang met twee van die lyke in die lykshuis gehad het.

Lewer kommentaar

Leave a Reply