Die definisie van orale seks

Die Merriam Webster woordeboek (10de uitgawe) is uit skole in die suide van Kalifornië, Amerika, verwyder, omdat dit die definisie van “orale seks” bevat.

‘n Ouer het beswaar gemaak dat ‘n kind die definisie gelees het. Die Merriam Webster se definisie lees “oral stimulation of the genitals”

Die beswaardes behoort te hou van die HAT. Die vyfde uitgawe het die volgende inskrywing onder “oraal”: 2 Wat betrekking het op die mond: Orale seks beoefen.

Lewer kommentaar

Leave a Reply