Diablo 3 het die vinnigste verkoper van alle tye geword onder rekenaarspeletjies.
24 uur nadat dit vrygestel is, is 3,5 miljoen kopieë verkoop.
Die speletjie het verskeie swak resensies gekry, wat deels toegeskryf kan word aan die goeie verkope. Die vervaardiger, Blizzard, se bedieners het ingegee weens die groot aantal versoeke om te speel.
Die Diablo III DVD verkoop tans vir sowat R450.00
