Empedokles was ’n filosoof van die eiland Sisilië. In een van sy gedigte kom hy tot die gevolgtrekking dat hy “’n goddelike wees is … onsterflik”.

Om sy verklaring te staaf klim Empedokles Berg Etna uit en spring in die aktiewe vulkaan. Hy is nooit weer gesien nie.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar