Gaan reguit tronk toe, moet nie by begin verbyskuif nie

‘n Man van Michigan in Amerika is in hegtenis geneem, nadat hy na bewering sy teenstander in Monopoly, ‘n vrou, aangerand het. Hy het haar glo teen die kop geslaan en in die proses ook haar bril gebreek.

Die vrou het geweier om twee van haar eiendomme op die bord aan hom te verkoop.

Lewer kommentaar

Leave a Reply