Daar is ‘n nuwe sport in Amsterdam, “‘Smart smijten”. Kwaijongens gooi Smart motors in die stad se gragte.
Dit is veral naweke, wanneer die stad vol jongmense is, dat die motors in die waterkanale beland. Elke Smart wat tot nou in ‘n grag beland het moes afgeskryf word.
Ekskuus,maar ek woon al baie jare hier in A.dam maar het dit nog nie gehoor,gesien,gelees of ervaar nie!!Sal like om te weet waar julle daai soort berigte kry!!!Ek het n pel wat by die polisie is maar hy se dis totaal onbekend!!!!
Blykbaar gebruik Satara nog nie die Web so lank soos wat hy / sy in Amsterdam woon nie. Lees ook nie gereeld die koerant nie.
Satara,
Probeer gerus die webwerf Google.com, dit leer mens spoedig dat die omgewing wyer strek as ons ervaringsveld.