Heilige oorlog teen Switserland

Switserland het ‘n verbod geplaas op die bou van minarette (die spitstorings op moskees). Dit het veroorsaak dat Libië se Moamer Kadhafi ‘n beroep gedoen het dat ‘n Djihad (heilige oorlog) teen die land verklaar word.

Lewer kommentaar

Leave a Reply