Henkie en die Boks-hom bende

Daar was drama in die Bergrivier kanoewedvaart na ´n bakleiery onder die roeiers. Beskuldigings is oor en weer gegooi onder die aanvanklike voorlopers Henk McGregor, Jacques Theron, Graham Monteith en Donnie Malherbe. Volgens inligting het die moles ontstaan nadat ander roeiers die josie in was, omdat McGregor die eerste skof glo op ´n ongeoorloofde wyse gewen het.


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply