‘n Toets om die ouderdom van jou brein te bepaal.
Aanwysings:
- Druk START
- Wag vir 3, 2, 1
- Memoriseer die syfers wat vir jou geflits word
- Klik op waar die syfers is, van klein na groot
- Doen die hele reeks, aan die einde sal dit die ouderdom van jou brein bepaal
