Roekeloos se Joost video het ‘n rekord opgestel as die bydrae wat die langste in die nommer een posisie kon bly op die webwerf. Gewilde bydraes kon voorheen net drie dae in die eerste plek bly voor dit onttroon is. Joost van der Westhuizen-video word na een week nog steeds die meeste gelees op die webwerf.
Nuwe funksionaliteit op Roekeloos.co.za stel lesers in staat om die vyf gewildste bydraes dop te hou. Die lys verskyn regs onder aan elke blad.
2 Maart 2009 – Nou nommer 1 vir twee weke.
27 Maart 2009 – Nuwe rekord KKNK 2009 – My keuse was vir 25 dae nommer een.

Ek dink daar is beslis n slang wat rond snuif!