‘n Hond het ‘n groep mense gehelp om ‘n man se lyk te vind nadat hy in die Oranje-rivier verdrink het, het die polisie in die Noord-Kaap Maandag gesê.