Om geld te spandeer om ‘n hond te koop en om na ‘n hond om te sien is net vir die wit kultuur – so sê Suid-Afrika se president, Jacob Zuma.
Volgens Zuma is dit nie iets wat Afrikane moet doen nie. Hy het gesê swartmense moet ophou om die gewoontes van ander kulture aan te leer. Verder is hy van mening dat mense wat honde meer liefhet as mense ‘n “gebrek aan menslikheid het”.
Duisende mense gelag en hom toegejuig.

Lewer kommentaar