“Ek gaan jou nou die beste raad gee wat ek kan vir 2013” sê die dokter vir Koos na die ondersoek. “Hou op met rook, hou op met drink en bly weg van vroumense!”
“Hel dokter” se Koos “ek dink nie ek verdien die beste nie, wat is jou tweede beste raad?”
