Hoof van vakverbond se salaris verdubbel

Die hoofsekretaris van die vakverbond Cosatu, Zwelinzima Vavi, se salaris het hierdie jaar verdubbel tot R500 000 per jaar, het die Star Woensdag berig.

Werkers in Cosatu met “ekonomiese” het ‘n 100% verhoging ontvang, terwyl werkers wat minder verdien slegs ‘n 15% verhoging ontvang.

Lewer kommentaar

Leave a Reply