Die Afrika skeur

Die kontinent Afrika kan moontlik in twee dele skeur.

‘n 60 km-lange skeur het in die noorde van Ethiopië ontstaan nadat vulkaniese uitbarstings in 2005 daar plaasgevind het.

Die Afar streek, waar die skeur is, is bekend vir soutmyne en aktiewe vulkane en is die laagste en warmste plek op die planeet.

Lewer kommentaar

Leave a Reply