Vir sy 29ste verjaarsdag vandag het die president van die ANC-jeugliga, Julius Malema, die 15 000-sitplek Seshego-stadion in sy tuisdorp, Polokwane, gehuur.
Hy het sy vriende en plaaslike inwoners genooi om sy verjaarsdag by te woon.
Cassel Mathale, premier van Limpopo, is een van die gaste.
