Jy moet staan in jou ry
Jy moet jou hare kort sny
Jy moet altyd netjies bly
en stem vir die party
Johannes Kerkorrel
Woensdag, 27 Maart 2019, se voorblad van Rodong Sinmun, amptelike koerant van die Sentrale Komittee van die Werkersparty van Korea. Dit is die amptelike mondstuk van Noord-Korea.