Jy wou mos jaag duiwel

‘n Motoris is Maandag ‘n boete van R15 000, opgeskort vir vyf jaar, opgelê in die Brits-landdroshof nadat hy teen 200 km/h gery het van Sun City na Pretoria.

Die boete, of 12 maande tronkstraf, is opgeskort op voorwaarde daarvan dat Fardeen Mahomed (22) nie ‘n soortgelyke oortreding begaan binne die volgende vyf jaar nie.

R15 000 boete vir jaagduiwel

Lewer kommentaar

Leave a Reply