Leerder skenk geboorte by skool

‘n Graad 11-leerder wat haar swangerskap verberg het, het by die Marburg Sekondêre Skool in Port Shepstone, KwaZulu-Natal, geboorte geskenk, het The Witness berig.

Die onderwysers was glo nie bewus van haar swangerskap nie.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar