‘n Sielkundige, Satoshi Kanazawa het in ‘n studie op ‘n wye verskeidenheid mense gevind dat diegene wat liberaal en ateïsties is, ‘n hoër IK het.
Kanazawa het ook bevind dat seksueel aktiewe mans se IK oor die algemeen hoër is as ander. Dieselfde afleiding kon nie vir vrouens gemaak word nie.
