Maagdelikheid verkoop

‘n 19-jarige student van Nieu-Seeland het haar maagdelikheid vir meer as R200 000 verkoop om haar universiteitsgelde te betaal.

Die student se advertensie het 30 000 mense se aandag getrek. Volgens die advertensie is sy nog ‘n maagd en boonop mooi ook.

Sy moet nou maar wag en sien hoe lyk die vreemdeling wat die hoogste bod gaan insit.

Lewer kommentaar

Leave a Reply