‘n Man van Mitchells Plain in die Kaap het na bewering ‘n hondjie gebraai en geëet. Hy is op aanklagte van dieremishandeling en die oortreding van die Wet op Dierebeskerming in hegtenis geneem.
‘n Hond en haar ses kleintjies is in die man se woning gevind en na veiligheid geneem.
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
