‘n Man is in hegtenis geneem, nadat hy hom aan laerskoolkinders ontbloot het.
Die 51-jarige man het homself ontbloot aan ‘n graad 1-leerder van die Laerskool Edgemead in Kaapstad.
Hy is al vantevore met soortgelyke voorvalle in Parow, Bellville en Goodwood verbind. Sy Modus operandi is om van laerskool tot laerskool te ry met sy blou motor en hom aan slagoffers te ontbloot.
Hy is intussen op borgtog vrygelaat.
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
