Die Musée d’Orsay in Parys het tans ’n uitstalling gewy aan Donatien Alphonse François de Sade, beter bekend as die Marquis de Sade. Die titel is Sade. Attaquer le soleil (Sade: ’n Aanval op die son). Dit bevat werke van kunstenaars soos Goya, Géricault, Ingres, Rops, Rodin, en Picasso. Die video is die advertensie vir die uitstalling:
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
